Levitikus 13:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. en as die priester sien dat die uitslag op die vel versprei het, dan moet die priester hom onrein verklaar. Dit is melaatsheid.

9. Wanneer melaatse sere op ’n mens is, moet hy na die priester gebring word

10. en die priester moet hom ondersoek en let op, as daar ’n wit swelsel in die vel is wat die hare wit gemaak het terwyl daar rou vlees in die swelsel is,

Levitikus 13