Levitikus 13:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet hom op die sewende dag ondersoek en let op as die seer dieselfde lyk soos dit was, die plek nie in die vel versprei het nie, dan moet die priester hom nog sewe dae lank isoleer.

Levitikus 13

Levitikus 13:1-11