As daar op die bles kop of voorkop ’n rooierige wit plek is, dan is dit melaatsheid wat uitbreek op die bles van sy kop of voorkop.