Levitikus 13:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar as die priester die skurwe plek ondersoek en sien dat dit nie dieper as die vel is nie en daar geen swart hare op is nie, dan moet die priester die persoon met die skurwe plek sewe dae lank isoleer.

Levitikus 13

Levitikus 13:23-35