Levitikus 13:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet die aangetaste plek op die vel van die vlees ondersoek. As die hare op die plek wit geword het en die plek lyk dieper as die vel van sy vlees, dan is dit ’n melaatse seer en die priester moet hom ná die ondersoek onrein verklaar.

Levitikus 13

Levitikus 13:1-11