Levitikus 13:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan moet die priester dit ondersoek en let op, as die hare op die blink vlek wit geword het en dit dieper lyk as die vel, dan is dit melaatsheid wat in die brandplek uitgebreek het; daarom moet die priester hom onrein verklaar; dit is ’n melaatse seer,

Levitikus 13

Levitikus 13:23-32