Levitikus 12:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hy moet dit offer voor die Teenwoordigheid van יהוה en vir haar toedekking doen, dan sal sy rein wees van die vloei van haar bloed. Dit is die wet vir haar wat geboorte gee aan ’n seun of ’n dogter.

Levitikus 12

Levitikus 12:1-8