1. Verder het יהוה met Moshe gepraat en gesê:
2. “Praat met die seuns van Yisra’el en sê: ‘As ’n vrou swanger word en geboorte gee aan ’n seun, sal sy sewe dae lank onrein wees; soos in die dae van haar menstruasie, sal sy onrein wees.
3. Op die agtste dag moet die vlees van sy voorhuid besny word.Yog 7:22