Levitikus 11:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

En alles waarop een van hulle val as hulle dood is, sal onrein wees, of dit ’n houtvoorwerp, kledingstuk, vel of sak is, elke ding waarmee werk gedoen word; dit moet in water gesit word en sal tot die aand toe onrein wees; dan sal dit rein wees.

Levitikus 11

Levitikus 11:22-37