Levitikus 11:25-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. en elkeen wat van hulle karkasse optel, moet sy klere was en sal tot die aand toe onrein wees,

26. die karkasse van al die diere wat gesplete hoewe het, wat nie heeltemal gesplit is nie en wat nie herkou nie, hulle is vir julle onrein; elkeen wat aan hulle raak, sal onrein wees.

27. Alles wat op pote loop, onder al die viervoetige diere, is onrein vir julle; elkeen wat aan hulle karkasse raak, sal tot die aand toe onrein wees.

Levitikus 11