Levitikus 11:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tog mag julle die volgende van al die vlieënde insekte in swerms, wat op pote loop, eet: wat bokant die pote, bene met ledemate het om daarmee op die grond te spring.

Levitikus 11

Levitikus 11:14-23