Levitikus 10:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aharon sê vir Moshe: “Let op, hulle het vandag hul sondoffer en hul brandoffer voor die Teenwoordigheid van יהוה gebring en sulke dinge het my oorgekom; as ek vandag die sondoffer geëet het, sou dit aanvaarbaar gewees het in die oë van יהוה?”

Levitikus 10

Levitikus 10:13-20