Levitikus 10:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Waarom het julle die sondoffer nie op ’n afgesonderde plek geëet nie, aangesien dit heeltemal afgesonderd is? Hy het dit vir julle gegee om die skuld van die vergadering weg te vat, om toedekking vir hulle te doen voor die Teenwoordigheid van יהוה.

Levitikus 10

Levitikus 10:9-20