Levitikus 10:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet ook die bors van die waaioffer en die boud van die opligoffer op ’n rein plek eet, jy, jou seuns en jou dogters saam met jou, want dit is die deel wat jou en jou seuns toekom, gegee uit die vredesoffers van die seuns van Yisra’el.

Levitikus 10

Levitikus 10:11-19