Levitikus 10:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het met Aharon gepraat en met sy oorlewende seuns El’azar en Itamar: “Vat die graanoffer wat van die offers wat deur vuur gebring word tot יהוה oorgebly het en eet dit sonder suurdeeg langs die altaar, want dit is heeltemal afgesonderd.

Levitikus 10

Levitikus 10:7-13