Levitikus 1:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy moet die jong bul voor יהוה doodmaak en die seuns van Aharon, die priesters, moet die bloed bring en die bloed rondom teen die altaar, wat by die ingang van die Tent van Ontmoeting is, sprinkel.

Levitikus 1

Levitikus 1:2-13