Kolossense 4:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Meesters, hanteer julle slawe met gelykheid en regverdigheid omdat julle weet dat julle ook ’n Meester in die hemel het.

2. Hou voortdurend aan in gebed, wees waaksaam daarin en gee dank.

Kolossense 4