Kolossense 3:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Vaders, moenie julle kinders kwaad maak sodat hulle nie moedeloos word nie.

22. Slawe, julle moet jul meesters na die vlees in alles gehoorsaam wees, nie net as jy dopgehou word soos hulle wat mense tevrede stel nie, maar in ’n suiwer verstand, wil en emosie en in die respekvolle vrees van יהוה:

23. Doen alles wat julle doen vanuit julle hele verstand, wil en emosie soos vir ons Meester en nie vir mense nie

Kolossense 3