Kolossense 2:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek wil hê dat julle moet weet watter groot stryd ek het vir julle en vir die wat in Laodikeia is en vir al die wat my gesig nie in die vlees gesien het nie

Kolossense 2

Kolossense 2:1-2