Kolossense 1:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek verheug my in lyding wat om julle onthalwe is en vul in my vlees aan, dit wat ek kortkom aan die lyding van Die Gesalfde Een, vir Sy liggaam, wat die gemeente is;

Kolossense 1

Kolossense 1:16-27