Klaagliedere 4:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou is hulle voorkoms egter swarter as houtskool, hulle word nie herken op die strate nie; hulle vel is verrimpeld aan hul gebeente, dit het opgedroog en soos ’n stok geword.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:2-11