Klaagliedere 3:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U het ons met U toorn bedek en ons agtervolg; U het gedood en nie jammer gekry nie.

Klaagliedere 3

Klaagliedere 3:40-48