Klaagliedere 2:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het Sy Afgesonderde Plek vergeet, Sy altaar verag, die mure van haar paleise in die hand van die vyand oorgelewer; hulle het uitgeskree in die huis van יהוה soos op die dag van ’n afgesonderde fees.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:5-11