Klaagliedere 2:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hy het Sy boog gespan soos ’n vyand, Sy hand opgelig soos ’n onderdrukker en alles in die tent van die dogter van Tziyon, wat aangenaam was vir die oog, gedood; Hy het Sy woede uitgegooi soos vuur.