Klaagliedere 2:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hulle vra vir hul moeders: “Waar is koring, wyn en botter?’ wanneer hulle flou val soos neergeslaandes in die strate van die stad, wanneer hulle lewe uitgestort word aan die bors van hul moeders.