Klaagliedere 2:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die oudstes van die dogter van Tziyon sit op die grond en bly stil; hulle het stof op hul koppe gegooi, rouklere aangetrek; die maagde van Yerushalayim hang hulle koppe af na die aarde.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:5-16