Klaagliedere 1:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hudah het in ballingskap gegaan, in ellende en slawerny; sy dwaal tussen die nasies, vind geen rus nie; al haar vervolgers haal haar in te midde van verdrukkings.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:2-10