Klaagliedere 1:21-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Hulle het gehoor dat ek sug, daar is niemand om te vertroos nie; al my vyande het van my onheil gehoor, hulle is bly dat U dit gedoen het. Verhaas die dag wat U aangekondig het, die vyand sal word soos ek.

22. Laat al hulle boosheid voor U kom; teister hulle soos U my geteister het vir al my oortredinge, want ek sug baie en my verstand, wil en emosie is swak.

Klaagliedere 1