Iyov 9:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Iyov geantwoord en gesê:

2. “Waarlik, ek weet dat dit so is, maar hoe kan ’n mens onskuldig verklaar word voor God?

3. As hy met Hom sou twis, kan hy Hom nie een uit ’n duisend antwoord nie.

Iyov 9