Iyov 8:13-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. So is die pad van almal wat God vergeet. Die verwagting van die onreine,

14. wie se selfvertroue afgesny word en wie se huis ’n spinnerak is, sal vergaan.

15. Die bose sal op sy huis vertrou, maar dit sal nie staan nie; hy sal dit vashou, maar dit sal nie staande bly nie.

16. Hy is soos groen gras voor die son en sy wortels sal in grond rus wat weggespoel sal word.

17. Hy sal sy huis sien as ’n hoop klippe.

Iyov 8