Iyov 7:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Vir hoe lank wil U dit nie van my af wegvat nie, of my alleen laat? Totdat ek my spoeg insluk?

20. As ek gesondig het, wat het ek aan U gedoen, o, Skepper van die mens? Waarom het U my as ’n teiken opgestel sodat ek ’n las geword het?

21. Tot wanneer sal U nie my oortreding vergewe en my boosheid verwyder nie? Nou sal ek in die stof lê en U sal my soek, maar ek sal nie meer wees nie.”

Iyov 7