Iyov 7:16-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Ek is moedeloos; ek sal nie vir ewig lewe nie; los my uit, want my lewe is nietig.

17. Wat is die mens dat U hom oplig en dat U aan hom sou dink

18. en dat U hom elke oggend sou besoek en hom elke oomblik toets?

19. Vir hoe lank wil U dit nie van my af wegvat nie, of my alleen laat? Totdat ek my spoeg insluk?

Iyov 7