Iyov 7:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Is ek ’n see, of ’n seemonster dat U ’n wag oor my aanstel?

13. Ek het gesê dat U my sal troos en ek sal verlig word van die pyn van my siekbed

14. en let op, U verskrik my deur drome en maak my bang deur visioene;

Iyov 7