Iyov 7:11-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. daarom sal ek nie my mond inhou nie, ek sal praat vanuit die beangstheid van my gees, ek sal kla in die bitterheid van my lewe.

12. Is ek ’n see, of ’n seemonster dat U ’n wag oor my aanstel?

13. Ek het gesê dat U my sal troos en ek sal verlig word van die pyn van my siekbed

14. en let op, U verskrik my deur drome en maak my bang deur visioene;

15. U het my lewe vanuit vernietiging getrek en my gebeente uit die dood.

Iyov 7