Iyov 6:28-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Luister daarom nou en let op en ek sal in julle teenwoordigheid praat en nie lieg nie.

29. Erken, bely en draai terug en moenie soos bose mense word nie; erken, bely en draai terug en word onskuldig verklaar.

30. Is daar boosheid op my tong, of praat my mond nie die waarheid nie?

Iyov 6