Iyov 6:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Leer my en ek sal stilbly en laat my verstaan waarin ek verkeerd gedoen het.

25. Waarom verwerp julle die woorde van waarheid? Wie van julle is in staat om te bestraf en te dissiplineer?

26. Let op, julle probeer woorde vind om mee te bestraf en julle maak woorde op teen my lewe!

Iyov 6