Iyov 6:22-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Het ek gesê: ‘Bring vir my ’n geskenk, of bied vanuit jou rykdom omkoopgeld aan namens my?’

23. Of: ‘Red my uit die hand van my onderdrukker?’ Of: ‘Bevry my uit die hand van die magtiges?’

24. Leer my en ek sal stilbly en laat my verstaan waarin ek verkeerd gedoen het.

25. Waarom verwerp julle die woorde van waarheid? Wie van julle is in staat om te bestraf en te dissiplineer?

Iyov 6