Iyov 6:11-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Wat is my krag dat ek sou kon uithou en wat is my einde dat ek geduldig sou wees?

12. Is my krag soos die krag van klippe of is my vlees van koper?

13. Let op, Sy hulp is nie in my nie en Sy redding is ver van my af.

14. Hy wat liefdevolle omgee weghou van sy vriend af, versaak die respekvolle vrees vir die Almagtige.

Iyov 6