Iyov 6:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Iyov geantwoord en gesê:

2. “Ag, as my leed maar geweeg is en my rampe daarteenoor in die skaal gelê is,

3. dan sou dit swaarder wees as die sand van die seë; daarom word my woorde teruggehou,

4. want die pyle van die Almagtige is in my vlees en hulle gif drink my gees op; die vreeslikheid van God het my bang gemaak!

Iyov 6