Iyov 5:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. om die wat laag is op te lig en die sagmoediges sal opgelig word deur verlossing.

12. Hy frustreer die planne van listige mense sodat hulle hande nie met wysheid hulle beplanning kan uitvoer nie.1 Kor 3:19

13. Hy vang die wyse manne in hulle eie slimstreke en die raad van die slinkse mense word frustreer.

Iyov 5