Iyov 5:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Roep nou, ek vra jou, is daar iemand wat jou kan antwoord gee? Na watter een van die afgesonderdes sal jy draai?

2. Want woede maak die dwaas dood en haat maak die eenvoudige dood.

3. Ek het gesien hoe die bose voorspoedig is, maar sy blyplek word skielik vernietig.

4. Sy seuns is ver van verlossing af en hulle word verneder by die poort en daar is niemand om hulle te red nie.

Iyov 5