Iyov 42:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat יהוה hierdie woorde met Iyov gepraat het, het dit gebeur dat יהוה vir Elifaz, die Temaniet gesê het: “My toorn het ontvlam teen jou en jou twee vriende, want julle het nie reg van My gepraat in My Teenwoordigheid soos My dienskneg Iyov gedoen het nie;

Iyov 42

Iyov 42:5-16