Iyov 41:3-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Sal hy jou baie smeek of vleiende woorde met jou praat?

4. Sal hy ’n verbond met jou sluit, of sal jy hom vir altyd as slaaf beskou?

5. Sal jy met hom speel soos met ’n voël of hom hou as ’n troeteldier vir jou meisiekinders?

6. Sal vissermanne oor hom bymekaarkom, hom verdeel onder baie mense?

7. Kan jy sy vel stop met vleis, of sy kop braai oor vuur?

8. Probeer om hom te vang; wat ’n geveg sal jy hê! Jy sal dit nooit vergeet nie.

Iyov 41