Iyov 40:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. “Die raadgewings van God is baie. Hy wat God teregwys, moet daarvoor antwoord!”

3. Toe het Iyov יהוה geantwoord en gesê:

4. “Let op, ek is onwaardig. Wat sal ek U antwoord? Ek sal my hand op my mond lê.

Iyov 40