Iyov 39:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Vertrou jy hom dat hy dit wat van jou gedors is, sal uitwan en jou graan in die skuur sal bymekaarmaak?

13. Die volstruis lig haarself trots op en kom dan en maak haar nes,

14. maar sy los haar eiers in die aarde om op die grond warm gemaak te word

Iyov 39