Iyov 39:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Sal jy op hom vertrou omdat sy krag groot is, of sal jy jou werk aan hom oorlaat?

12. Vertrou jy hom dat hy dit wat van jou gedors is, sal uitwan en jou graan in die skuur sal bymekaarmaak?

13. Die volstruis lig haarself trots op en kom dan en maak haar nes,

Iyov 39