Iyov 37:23-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Wat die Almagtige betref, Hy is voortreflik in krag en in regverdige oordeel; die Prins van die regverdiges sal nie Sy mense teister nie;

24. daarom sal mense Hom vrees en almal wat wys is van verstand, wil en emosie sal voor Hom bewe.”

Iyov 37