Iyov 36:30-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Let op, Hy sprei sy lig daaroor uit en bedek die bodem van die see,

31. want hierdeur oordeel Hy die volke en Hy gee kos aan baie.

32. Hy bedek die lig met die wolke en dan skyn dit weer oor hulle sodat hulle dit kan groet.

33. Hy wys Sy besittings aan Sy vriende, sowel as aan die bose.

Iyov 36