Iyov 35:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. want God hoor en luister nie na die leë trots van boosdoeners en prys dit ook nie.

14. Alhoewel u gesê het: ‘Ek sal Hom nie loof nie,’ pleit tog en vra voor Hom,

15. want nou straf Hy nie in Sy woede nie en doen geen skade aan enige lewe nie;

16. daarom het Iyov verniet gepraat; hy vermenigvuldig woorde sonder kennis.”

Iyov 35