Iyov 34:33-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. Ek sal jou nie meer antwoord nie, want jy het gesondig, want jy is ondersoek en nie ek nie. Spreek uit wat jy weet!

34. Laat manne van insig vir my sê en laat ’n wyse man vir my luister.

35. Iyov het sonder kennis gepraat en sy woorde is sonder insig.

36. Waarlik, Iyov is getoets tot die einde toe en steeds is hy nie onder die bose getel nie

37. en as Iyov sou byvoeg by sy sondes, dan sou sy oortreding ons almal beïnvloed en hy sal steeds sy klagte voor God bring.”

Iyov 34